Tonalità: G major•
Verse 1
Sal ek nog by jou wees
D
en sal ek jou vertrou?
Sal ek nie langer hoef te vrees
Csus2
G
of mure bou
Verse 2
D
Sal ek jou nodig hê by my hoe lank?
Csus2
Sal ek my rede in jou kry hoe lank?
Verse 3
Csus2
D
G
Tot die sonhorlosie se krag opraak
Bm
Csus2
Tot die son nie langer staan nie
sonder my en sy syfers laat
D
En die horison verdwyn het waar die
Csus2
strale eers geskyn het
G
D
Dis hoe lank ek hier sal wees
Verse 4
G
Tot die sonhorlosie se krag weggaan
Bm
Csus2
Sal ek aanhou glo en
vertrou en verstaan
Em
D
In die skyn van jou strale
Vir nog een hondered ja
Csus2
D
re sal skyn vir my
G
Verse 5
Hoe lank
D
Sal ek gelukkig voel en in jou arms lê?
Vir hoe lank by jou skeiling vind
Csus2
as donker my wil hê?
Verse 6
D
Sal jy my wêreld sin laat maak hoe lank?
Csus2
Sal jy my met jou liefde raak hoe lank?
Verse 7
Csus2
G
D
G
Tot die sonhorlosie se krag opraak
Bm
Csus2
Tot die son nie langer staan nie
sonder my en sy syfers laat
D
En die horison verdwyn het waar die
Csus2
strale eers geskyn het
G
D
Dis hoe lank ek hier sal wees
Verse 8
G
Tot die sonhorlosie se krag weggaan
Bm
Csus2
Sal ek aanhou glo en
vertrou en verstaan
Em
D
In die skyn van jou strale
Em
D
G
Vir nog een hondered jare sal skyn vir my
Bm
Interlude 1
Csus2
C
Csus2
Em
D
C
D
G
Verse 9
G
Tot die sonhorlosie se krag opraak
A
Tot die sonhorlosie se krag opraak
D
Tot die son nie langer staan nie
sonder my en sy syfers laat
E
En die horison verdwyn het waar die
D
strale eers geskyn het
A
Dis hoe lank ek hier sal wees
E
Tot die sonhorlosie
Verse 10
A
se krag weggaan
D
Sal ek aanhou glo en vertrou en verstaan
F#m
E
In die skyn van jou strale
F#m
Vir nog een hondered jare
E
F#m
A
sal skyn vir my
D
E
Vir die skyn van jou strale
D
E
Vir nog een hondered jare sal skyn vir my
A
Ti è piaciuto il brano?
Devi per lasciare una valutazione.
AccordatoreE A D G B E
AccordiG D Csus2 Em Bm...
Altri brani di Andriette
Scopri altri brani e i relativi accordi
Accordi popolari a livello globale
Accordi e tablature più suonati dagli utenti
Aggiunti di recente
Accordi e tablature aggiunti di recente
