Tonalità: F major
Intro 1
D
C
G
Gm
Bb
D
Asus4
D
Asus4
Verse 1
D
Jy
sien die wêreld deur kinders se oë
A
Hoef nie aan ander se twyfels te glo
G
Em
G
Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos
D
verstaan (Neem my op vlerke)
Verse 2
D
Jy is die laggende boog wat bly swewe
A
Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe
G
Op trappe van lig loop jy sag
D
Jou asem 'n wolk (Neem my op vlerke)
Em
G
A
Stil soos die nag
Verse 3
D
A
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
D
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel
A
laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou
boodskap te gaan
D
Verse 4
G
Dsus4
G
D
Vanuit die
poorte van jou wol kastele
A
Kom jy en waak oor die mense se treë
G
Gestuur weer beloftes verby ruimte
D
en tyd (Neem my op vlerke)
Verse 5
D
Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
A
Voel jy die lus vir vandag en vir more?
G
Jy is die kneg van die lewe van strewe
D
en rus (Neem my op vlerke)
Em
G
Am
A
Net soos jy is
Verse 6
D
A
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
D
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel
A
laat my verstaan
Om deur die wêreld met
jou boodskap te gaan
D
Verse 7
G
Is ek alleen? (Is ek alleen?)
A
Dan hoef ek net te vra
Em
En jy sal kom
Asus4
Jou vreugdesboodskap dra
A
B
Interlude 1
E
C#m
A
C
Am
E
Verse 8
F#m
A
B
E
Neem my op vlerke
B
Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos
E
jy (Dans net soos jy)
Neem my op vlerke Engel
B
laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
E
Ti è piaciuto il brano?
AccordatoreE A D G B E
AccordiD C G Gm Bb...
Altri brani di Romanz
Scopri altri brani e i relativi accordi
Accordi popolari a livello globale
Accordi e tablature più suonati dagli utenti
Aggiunti di recente
Accordi e tablature aggiunti di recente
