Tonalità: A minor
Intro 1
E
Am
G
Am
G
Am
C
G
F
C
G
F
A
Sy
Verse 1
stap deur die bos
E
Deur die enkelvoetpad
G
Sy stap deur die bos
D
Deur die eensame dag
A
Die stilte wat roep soos
E
die mens se verlange
G
Die mens se verlange
D
Al leen met slentergang
Verse 2
A
E
Sy voel hoe die wind deur die blare ritsel
G
D
Sy hoor nou 'n voël met 'n vrolike fluit
A
E
Sy dink aan die mens en die ewige lewe
G
Die ewige lewe
D
Vreugvolle vees
Verse 3
Am
E
Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Is lief vir haar lewe
Am
Is lief vir haar wyn
E
Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Is lief vir haar lewe
Am
Is lief vir haar wyn
Verse 4
Am
A
E
Sy deel in haar pad met die heroinmonster
G
D
Sy voel hoe sy asem in haar ore fluister
A
Sy sien sy versteen
E
G
As die lewe wyk, as die lewe wyk
D
Na die ewigheid
Verse 5
Am
E
Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Wees lief vir jou lewe
Am
Wees lief vir jou wyn
E
Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Wees lief vir jou lewe
Am
Wees lief vir jou wyn
Verse 6
A
Sy voel hoe 'n rilling
E
In haar rug afwriemel
G
Sy sien hoe die engel
D
Van die dood vir haar staar
Verse 7
A
Die stilte word warm
E
Die lewe word donker
G
Die wêreld word donker
D
As sy dood neer slaan
Verse 8
Am
E
Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Was lief vir haar lewe
Am
Was lief vir haar wyn
E
Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Was lief vir haar lewe
Am
Was lief vir haar wyn
Verse 9
Am
Katriena heroina
E
Ka triena amfetamina
Am
Katriena kokaina
Verse 10
E
Am
Liefde het 'n lettergreep
Verse 11
Katriena Katriena Katryn
E
Was lief vir haar lewe
Verse 12
En so bietjie vir my
Am
Katriena Katriena Katryn
E
Was te opgevang
Outro 1
In haar sadness en pyn
E
Em
Am
C
G
F
C
G
Ti è piaciuto il brano?
AccordatoreE A D G B E
AccordiE Am G C F...
Altri brani di Karen Zoid
Scopri altri brani e i relativi accordi
Accordi popolari a livello globale
Accordi e tablature più suonati dagli utenti
Aggiunti di recente
Accordi e tablature aggiunti di recente
