Tonalità: D major•
Intro 1
D
G
A
D
Verse 1
D
G
D
Jy is my liefling en ek is so bly
A
D
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my
G
D
Daar by jou woning sien ek weer die lug
A
En ek weet jy, my liefling, is terug
D
Verse 2
A
As die maan opkom oor die velde
E
En die sterretjies skyn in die lug
A
D
Dan voel ek so lief vir die wêreld
E
A
O, ek weet my liefling is terug
Verse 3
D
G
D
Jy is my liefling en ek kom vanaand
A
Met die pad deur die land
D
Deur die hek by die rant
G
D
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
A
D
En jy hoor nou die draf van my perd
Verse 4
A
As die maan opkom oor die velde
E
En die sterretjies skyn in die lug
A
D
Dan voel ek so lief vir die wêreld
E
A
O, ek weet my liefling is terug
Verse 5
D
G
D
Jy is my liefling en ek is so bly
A
D
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my
G
D
Daar by jou woning sien ek weer die lug
A
D
En ek weet jy, my liefling, is terug
Ti è piaciuto il brano?
Devi per lasciare una valutazione.
AccordatoreE A D G B E
AccordiD G A E
Accordi popolari a livello globale
Accordi e tablature più suonati dagli utenti
Aggiunti di recente
Accordi e tablature aggiunti di recente
