Tonalità: E major
Intro 1
D
A
D
Verse 1
D
A
Ek het geloop
D
Sonder om te groet
A
Ek wil jou bel
G
Ek wonder of ek moet
Ek weet jy dink
Ek't jou verniel
Interlude 1
Ek het jou lief met my hart en siel
D
Verse 2
D
Ek het geloop
A
D
Sonder om te groet
G
En clean breaks is tien teen een goed
A
En ek sit hier op die lang pad
G
Soos soveel kere vantevoor
A
En iewers langs die highway het ek my
D
beste pel verloor
Interlude 2
A
G
D
A
G
Verse 3
D
Ek ken jou lyf
A
Ek ken jou taal
G
Ek ken jou goed
D
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
A
Ons het weer geval
G
Die herinneringe
G
Die fight's verby
A
Die vuur's geblus
D
C
Bm
En die storm het bedaar
G
A
Als is fine
Interlude 3
En ek voel so deurmekaar
D
A
D
Verse 4
D
Ek het geloop
Sonder om te groet
Jy's nog altyd een
A
G
Wat net praat wanneer hy moet
As ek kon sou
Ek minder sê
Sal jy dalk beter weet, wat ek nodig het
D
Verse 5
A
G
D
A
Ek
G
D
ken jou lyf
A
Ek ken jou taal
G
Ek ken jou goed
D
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
A
Ons het weer geval
G
Die herinneringe
Die herinneringe
Verse 6
Die herinneringe
G
D
Ek ken jou lyf
A
Ek ken jou taal
G
Ek ken jou goed
D
En ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
A
Ons het weer geval
G
Die herinneringe (Maak my)
Verse 7
D
Ek ken jou lyf
A
Ek ken jou taal
G
Ek ken jou goed
D
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
A
Ons het weer geval
G
D
Die herinneringe maak my mal
Verse 8
A
(Ken jou lyf en) Ek
ken jou taal
G
En ek ken jou goed
D
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
A
Ons het weer geval
G
Die herinneringe
Verse 9
Maak my mal
G
A
'n Minor chord vir 'n minor key
D
C
Bm
Op my sad kitaar
G
A
Sonde woorde is ek
Baie deurmekaar
Ti è piaciuto il brano?
AccordatoreE A D G B E
AccordiD A G C Bm
Altri brani di Karen Zoid
Scopri altri brani e i relativi accordi
Accordi popolari a livello globale
Accordi e tablature più suonati dagli utenti
Aggiunti di recente
Accordi e tablature aggiunti di recente
