Tonalità: D major
Intro 1
C
Verse 1
C
Kyk (Kyk kyk)
C
Sien jy die liefde wat brand
F
soos ‘n vuur binne my?
C
G
Ek’s lief vir jou
C
En jy moet dit weet
Verse 2
C
Maar jy (Jy jy)
F
Jy skram weg van my
C
Soos ‘n trein op sy spoor hardloop
F
jy weg van my as ek vra
C
G
Is jy nog lief vir my?
C
Want ek wil dit hoor
Verse 3
F
Onthou my onthou my onthou
C
As die nagte dalk te lank word vir jou
As die winter sy kom
G
F
bers om jou vou
G
F
C
En die koue dring deur tot by jou
Verse 4
C
F
Jy is die sonskyn vir my
C
Die lente die so mer dis jy
G
F
Voor die herfs en helder kleure oopvou
G
F
Onthou my onthou my onthou
C
Interlude 1
F
C
F
C
G
F
G
F
C
Verse 5
C
Vanaand
(Vanaand vanaand)
F
Dink ek weer aan jou
C
En ek hoor weer die stem in my
F
hart wat vir my heeltyd sê
C
G
Ek wil jou hê
So jy moet verstaan
C
Cm
Verse 6
C
Onthou my ont
F
hou my onthou
C
As die nagte dalk te lank word vir jou
As die winter sy kom
G
F
bers om jou vou
G
F
C
En die koue dring deur tot by jou
Verse 7
F
Jy is die sonskyn vir my
C
Die lente die so mer dis jy
G
F
Voor die herfs en helder kleure oopvou
G
F
Onthou my onthou my onthou
C
Verse 8
As die winter sy kom
G
F
bers om jou vou
G
F
C
En die koue dring deur tot by jou
G
F
Voor die herfs en helder kleure oopvou
G
F
Onthou my onthou my onthou
C
Ti è piaciuto il brano?
AccordatoreE A D G B E
AccordiC F G Cm
Altri brani di Manie jackson
Scopri altri brani e i relativi accordi
Brani correlati
Scopri altri brani e i relativi accordi
Accordi popolari a livello globale
Accordi e tablature più suonati dagli utenti
Aggiunti di recente
Accordi e tablature aggiunti di recente
